Wyn Proe & Bruilofsfees 19 Julie 2025
Sat, 19 Jul
|Mookgopong
Wynliefhebbers! Kom geniet wyne v boetiek wynplase . 'n Glas & proe wyne is ingesluit in jou kaartjie. Opsoek na 'n trou venue? Kom besigtig wat Die Boer & Die Belg kan bied in samewerking met trou diensverskaffers. Fotograwe, dekor, DJ's, bloemiste en vele meer! Lewendige vermaak deur Corrazerwas.


Tyd & Adres
19 Jul 2025, 10:00 – 18:00
Mookgopong, Die Boer en Die Belg Part 4 of Rietvally 340 Rietvally, Mookgopong, 0560, South Africa
Meer Inligting
Kaartjies
Wynfees Saterdag 19 Julie 2025
Kom geniet 'n heerlike wintersdag met vriende, wyn, musiek en kos! Kaartjies vir Saterdag sluit 'n wynglas & 12 proe wyne in. Kom ontmoet trou diensverskaffers & kom sien wat Die Boer en Die Belg venue het om te bied. Lewendige musiek deur Corrazerwas, DJ Beatwave & Stean vd Walt & Pierie die Leser. Heerlike kos, Belgiese wafels, koffie & kontant kroeg beskikbaar. Veilige speel area vir die kinders, parkering & skoon badkamers. 10h00-18h00
From R 50,00 to R 225,00
Sale endedR 225,00
R 50,00







































































