top of page

Musiek. Kuns. Kos.Kultuur.

  • Facebook
  • Instagram
VIDEO

Upcoming Events

  • Hartswerk Wyn & Bruilofsfees 2026
    Hartswerk Wyn & Bruilofsfees 2026
    Sat, 25 Jul
    25 Jul 2026, 11:00 – 16:00
    Mookgophong, Die Boer en Die Belg Part 4 of Rietvally 340 Rietvally, Mookgophong, 0560, South Africa
    🍷 Wyn & Bruilofsfees 2026 📅 25 Julie | 10:00 – 16:00 📍 Die Boer & Die Belg Wyn • Musiek • Trou Ekspo Is jy ’n wynliefhebber? 🍷 Kom geniet ’n heerlike wintersdag vol wyn, kos en lewendige musiek in ’n pragtige plaasatmosfeer. 💍 Beplan jy ’n troue? Ontdek alles wat jy nodig het op een plek!
Die Boer en Die Belg Sonsondergang

ONS ATMOSFEER

Kom geniet 'n wonderlike dag uit wat avontuur en ontspanning kombineer! Die MTB-rit oor drie wildplase bied 'n unieke en pragtige ervaring vir fietsryers van alle vlakke, terwyl die gesin die lewendige atmosfeer, heerlike kos, musiek en uitstekende geriewe soos swembaddens en skoon ablusies kan geniet.  Perfek vir die fietsry-entoesiaste as ook gesinsuitstappie.

Kom kamp of kom kuier vir 'n dag.

Om als te kroon, word die wedren gehou in die hartjie van die Waterberge se bosveld. Omring met die natuurskoon van Die Boer en Die Belg se gasteplaas Eden se netjiese kampeer plek en Kuier se gaste huise, is dit maklik om te sien hoekom dié feestelike naweek nie gemis mag word nie!

DJI_20240928080042_0174_D.jpg
EXPERIENCE

KOOP JOU KAARTJIES

Verseker jou toegang tot die dag vol avontuur, ongelooflike musiek kos en sielvolle ervarings. Sluit by ons aan vir 'n buitengewone dag gevul met asemrowende natuurskoon 

MTB

KOS

KULTUUR

COMMUNITY
Galery

ONTDEK DIE HART

bottom of page