Hartswerk Wyn & Bruilofsfees 2026
Sat, 25 Jul
|Mookgophong
🍷 Wyn & Bruilofsfees 2026 📅 25 Julie | 10:00 – 16:00 📍 Die Boer & Die Belg Wyn • Musiek • Trou Ekspo Is jy ’n wynliefhebber? 🍷 Kom geniet ’n heerlike wintersdag vol wyn, kos en lewendige musiek in ’n pragtige plaasatmosfeer. 💍 Beplan jy ’n troue? Ontdek alles wat jy nodig het op een plek!


Tyd & Adres
25 Jul 2026, 11:00 – 16:00
Mookgophong, Die Boer en Die Belg Part 4 of Rietvally 340 Rietvally, Mookgophong, 0560, South Africa
Meer Inligting
Kaartjies
General Admission
Kom kuier, geniet ’n glasie wyn en ontmoet top trou diensverskaffers: Fotograwe • Dekor • DJ’s • Bloemiste • Hare & Grimering en nog meer. 🌿 Wat om te verwag: 🍷 Wynproe (Wynglas ingeluit by kaartjie) 🍴 Kosstalletjies 🍸 Gin Bar ☕ Koffiekroeg 🧇 Belgiese wafels 🔥 Skaapspit 👨👩👧 Speelarea vir kinders 🚗 Veilige parkering & skoon geriewe 🏡 Akkommodasie beskikbaar: 📧 info@dieboerendiebelg.co.za 🌐 www.dieboerendiebelg.co.za 🎟️ Bespreek nou – plek is beperk! Koop jou kaartjies vandag!
From R 0,00 to R 100,00
R 100,00
+R 2,50 ticket service fee
R 0,00
+R 0,00 ticket service fee
Total
R 0,00












