top of page

Valentynsaand - Cocktails & Connection

Sat, 14 Feb

|

Mookgophong

Vergeet oorvol restaurante en voorspelbare spyskaarte. Hierdie Valentynsdag bied ons iets anders: ’n Begeleide cocktail-ervaring vir paartjies, ’n gedeelde romantiese ete, en ’n cocktail kit om huis toe te neem.

Tickets are not on sale
See other events
 Valentynsaand - Cocktails & Connection
 Valentynsaand - Cocktails & Connection

Tyd & Adres

14 Feb 2026, 18:30 – 21:30

Mookgophong, Die Boer en Die Belg Part 4 of Rietvally 340 Rietvally, Mookgophong, 0560, South Africa

Meer Inligting

Leer om jul eie signature cocktails te meng, deel ’n romantiese maaltyd, en neem die ervaring saam huis toe.
Leer om jul eie signature cocktails te meng, deel ’n romantiese maaltyd, en neem die ervaring saam huis toe.


Deel hierdie geleentheid

bottom of page