top of page
Vadersdag middagete
Sun, 15 Jun
|Mookgopong
Kom bederf die pappas met heerlike 3-gang maaltyd & musiek van Mathys Roets. Kom geniet 'n heerlike dag in die natuur met die uitsig oor die Waterberge. Kontantkroeg, veilige parkering en rolstoel vriendelik.
Registration is closed
See other events

Tyd & Adres
15 Jun 2025, 12:30 – 16:30
Mookgopong, Die Boer en Die Belg Part 4 of Rietvally 340 Rietvally, Mookgopong, 0560, South Africa
Meer Inligting
Kaartjies
Vadersdag middagete
Vadersdag 3-gang middagete met lewendige musiek deur Mathys Roets. Kontant kroeg beskikbaar.
From R 125,00 to R 250,00
Sold OutR 250,00
R 125,00
This event is sold out
bottom of page












