top of page

Pietman Geldenhuys sing

Sat, 04 Jul

|

Mookgophong

Pietman Geldenhuys is 'n musikant, liedjieskrywer, komediant, akteur, aanbieder (OppieStoep en Landbouweekliks), storieverteller en 'n Skotse persona (Peter Mitchell). Sy talent as liedjieskrywer is reeds bekroon met 'n Ghoema-toekenning vir Liedjieskrywer van die Jaar.

Tickets are not on sale
See other events
Pietman Geldenhuys sing
Pietman Geldenhuys sing

Tyd & Adres

04 Jul 2026, 17:00 – 22:00

Mookgophong, Die Boer en Die Belg Part 4 of Rietvally 340 Rietvally, Mookgophong, 0560, South Africa

Meer Inligting


'n Musiekreis tussen twee tale. . .

Pietman Geldenhuys is 'n musikant, liedjieskrywer, komediant, akteur, aanbieder (OppieStoep en Landbouweekliks), storieverteller en 'n Skotse persona (Peter Mitchell).

Sy talent as liedjieskrywer is reeds bekroon met 'n Ghoema-toekenning vir Liedjieskrywer van die Jaar, terwyl 'n ander album vir 'n SAMA-toekenning vir Kontemporêre Album van die Jaar genomineer is.

In hierdie unieke 60-minute produksie skuif Pietman die stories vir 'n slag effens opsy en laat die musiek die hoofrol speel.


Met 'n versameling van sy eie Afrikaanse én Engelse liedjies neem hy gehore op 'n persoonlike, opregte en musikale reis deur sy wêreld van woorde, wysies en herinneringe.


Deel hierdie geleentheid

bottom of page