top of page
Moedersdag middagete
Sun, 11 May
|Mookgopong
Kom geniet 'n heerlike middagete (Belgiese wafels en Boerekos) saam met die moeder in jou lewe, in die natuurskoon van Die Boer en Die Belg. Logan Pietersen sorg vir lewendige musiek om die dag af te rond. Kontantkroeg beskikbaar, veilige parkering en rolstoel vriendelike venue.
Registration is closed
See other events

Tyd & Adres
11 May 2025, 12:30 – 16:30
Mookgopong, Die Boer en Die Belg Part 4 of Rietvally 340 Rietvally, Mookgopong, 0560, South Africa
Meer Inligting
Kaartjies
Moedersdagete 11 Mei 2025
Moedersdag middagete met musiekvermaak deur Logan Pietersen. Belgiese wafels & Boerekos. Kom geniet 'n heerlike 3-gang maaltyd. Kontant kroeg beskikbaar.
From R 110,00 to R 220,00
Sold OutR 220,00
R 110,00
This event is sold out
bottom of page










