top of page

Hartswerk Wyn & Bruilofsfees 2025

Sat, 19 Jul

|

Mookgopong

Hartswerk Wyn & Bruilofsfees in samewerking met The Secret Sommelier. Opsoek na 'n trou venue? Kom geniet heerlike wyne en kos & besigtig wat Die Boer & Die Belg kan bied in samewerking met trou diensverskaffers. Fotograwe, dekor, DJ's, bloemiste en vele meer! Lewendige vermaak deur Corrazerwas.

Hartswerk Wyn & Bruilofsfees 2025
Hartswerk Wyn & Bruilofsfees 2025

Tyd & Adres

19 Jul 2025, 10:00 – 20 Jul 2025, 15:00

Mookgopong, Die Boer en Die Belg Part 4 of Rietvally 340 Rietvally, Mookgopong, 0560, South Africa

Meer Inligting



Kaartjies

  • Wynfees Saterdag 19 Julie

    Sale ends

    11 Jul, 10:00

    Feeskaartjie vir Saterdag 19/07/25, sluit 'n wynglas en 12 wyne om te proe in. Kom ontmoet trou diensverskaffers & kom sien wat Die Boer en Die Belg venue het om te bied. Lewendige musiek. Kosstalletjies, Belgiese wafels, koffie & kontant kroeg.

    From R 100,00 to R 225,00

    • R 225,00

    • R 100,00

    • Sondag 20/07 wynpas + ete

      Sale ends

      17 Jul, 10:00

      Sondagmiddag 20 Julie om 12h00 bied ons 'n ete vir 2 met wyn wat pas in samewerking met The Secret Sommelier. Beperkte kaartjies, so moet dit nie misloop nie.

      R 500,00

    Total

    R 0,00

    Deel hierdie geleentheid

    bottom of page