Hartswerk Bergfiets Wedren 2025
Wed, 24 Sept
|Mookgopong
Aangebied deur Die Boer & die Belg, Naboom Fietsryklub, Eden Park, & Kuier. ’n CSA gematige XCM MTB-byeenkoms. Kom geniet 'n wonderlike dag uit wat avontuur en ontspanning kombineer! https://enter.rorevents.co.za/events/82571-hartswerk-mtb-race-2025


Tyd & Adres
24 Sept 2025, 06:00 – 16:00
Mookgopong, Die Boer en Die Belg Part 4 of Rietvally 340 Rietvally, Mookgopong, 0560, South Africa
Meer Inligting
HARTSWERK MTB-WEDREN
DIE BOER EN DIE BELG, Eden Park & Kuier – NABOOMSPRUIT
24 September 2025 | Nasionale Braaidag
Aangebied deur Naboom Cycling Club in samewerking met Die Boer en Die Belg, Eden en Kuier
‘n CSA-gemagtigde XCM MTB-byeenkoms
Kaartjies
Dagbesoekers (kids 0/5 gratis)
Sluit in parkering, toegang tot swembaddens en fees area waar 'n lewendige atmosfeer heers met, heerlike kos, musiek, bier tuin en en skoon ablusies kan geniet. (Kids 0/5 jaar gratis) (5km fiets roete gratis vir alle dagbesoekers)
R 50,00
Sale endedNagapie Hotel per nag
Kom bederf jouself met 'n wegbreek in die Eksklusiewe Nagapie Tent-hotel... Een Nagapie-hotel kaartjie bied aan jou een aand in: - 1 Voorafopgeslaande tent - 2 stretchers met mattrasse - 2 stoele - Tent liggie
R 500,00
Sale endedAlgemene kampering, per dag
Bring jou tent, boswa of karavaan en kom kamp. Ablusie-geriewe, braai area, sentrale kragpunte.
R 200,00
Sale ended












































