top of page

Musiek. Kuns. Kos.Kultuur.

  • Facebook
  • Instagram
28 Feb 2026, 19:00
Mookgophong
VIDEO

No events at the moment

Die Boer en Die Belg Sonsondergang

ONS ATMOSFEER

Kom geniet 'n wonderlike dag uit wat avontuur en ontspanning kombineer! Die MTB-rit oor drie wildplase bied 'n unieke en pragtige ervaring vir fietsryers van alle vlakke, terwyl die gesin die lewendige atmosfeer, heerlike kos, musiek en uitstekende geriewe soos swembaddens en skoon ablusies kan geniet.  Perfek vir die fietsry-entoesiaste as ook gesinsuitstappie.

Kom kamp of kom kuier vir 'n dag.

Om als te kroon, word die wedren gehou in die hartjie van die Waterberge se bosveld. Omring met die natuurskoon van Die Boer en Die Belg se gasteplaas Eden se netjiese kampeer plek en Kuier se gaste huise, is dit maklik om te sien hoekom dié feestelike naweek nie gemis mag word nie!

DJI_20240928080042_0174_D.jpg
EXPERIENCE

KOOP JOU KAARTJIES

Verseker jou toegang tot die dag vol avontuur, ongelooflike musiek kos en sielvolle ervarings. Sluit by ons aan vir 'n buitengewone dag gevul met asemrowende natuurskoon 

MTB

KOS

KULTUUR

COMMUNITY
Galery

ONTDEK DIE HART

bottom of page